Fran Drescher

Fran Drescher
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Drescher in 2018

Geboortenaam Francine Joy Drescher
Geboorte 30 September 1957 (1957-09-30)
Queens, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skryfster, aktrise, komediante, vervaardiger en aktivis
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Fran Drescher (gebore 30 September 1957) is 'n Amerikaanse skryfster, aktrise, en vervaardiger van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Saturday Night Fever (1977), The Beautician and the Beast (1997), en Hotel Transylvania (2012), en in die televisiereeks The Nanny (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search